Ons bly by Fettes College in die Kimmerghame House. Dis 'n ou koshuis war nog nie oor gedoen is nie.
My kamer is nie die Ritz nie! Maar ek het gisteraand lekker geslaap.
Die hoof gebou...
Dis soos 'n park ....baie groen groen gras wat ' man op 'n gras snyer gesny het.
No comments:
Post a Comment