Sunday, 27 July 2014

Going to Scotland

We are going to Scotland.....! Timmy en ek...!

Ons gaan volgende Woensdag 6 Aug en kom Maandag 1Aug terug. 

Ek is nie heeltemal seker at ons gaan doen elke dag nie want die band gaan baie oefen en hulle gaan ook aan kompetisies deel neem en...gaan ook vir hulle supper speel een dag. Dame van Port Alfred het £100 gegee vir die toer. Nou gaan ons ook daar bly (dink dis Pethshire) en ook  'n opvoering hou. Dit gaan fun wees. 

So get het ons alles...tasse, klere, pipes and ek kry vandag my iPad (ek hoop!! Is nogal vies vir Leachima - sy het nou al 'n week geweet daarvan. Maar gelukkig is daar nog tyd.